Search results
Die Argus-groep het Sondagstem in 1959 oorgeneem, maar weens die ongekende wedywering in die Afrikaanse Sondagmark verskyn die laaste uitgawe van dié koerant op 26 November 1967. [1] [3] Dagbreek en Sondagnuus en Die Beeld het alles in die stryd gewerp om Sondagstem se lesers te lok en die groot trekpleister was strokiesverhale.
Koerantvoorblaaie bly die plek waar historiese momente vasgelê word. Daarom deel Beeld vanjaar (2024) in sy 50ste bestaansjaar tereg allerlei opspraakwekkende voorblaaie sedert 1974.
Beeld is 'n Afrikaanse koerant wat sedert 16 September 1974 in Johannesburg en Pretoria uitgegee word. Media24 het op 18 Junie 2024 aangekondig die laaste gedrukte en e-uitgawe van die koerant sal op 30 September 2024 verskyn.
Beeld is een Afrikaanstalig Zuid-Afrikaans dagblad, dat verschijnt in het gebied van de voormalige provincies Transvaal en Natal. Het is in oplage de vierde krant van Zuid-Afrika en de grootste Afrikaanstalige.
Daarvolgens het Perskor sy Afrikaanse koerante aan die oggendmark onttrek en het Beeld die enigste Afrikaanse oggendblad in die noordelike provinsies geword. Met Beeld nou sonder Afrikaanse mededingers skiet die sirkulasie op en bereik spoedig 100 000, ‘n ongekende syfer vir ‘n Afrikaanse dagblad.
Toe die aankondiging kom dat Beeld in 2024 sou sluit, was die boek oor die koerant se (eerste en waarskynlik laaste) 50 jaar reeds by die drukker. Gelukkig, want hoewel dié boek nie oor die komende einde skryf nie, is daar ook nie ‘n misplaaste gees van triomfalisme aanwesig nie.
27 paź 2015 · Suid-Afrikaanse koerante op Afrikaans: Several Afrikaans PapersBeeld, die Burger, Rapport, Volksblad, ; Several Afrikaans PapersSearchable Archive for: Beeld, die Burger, Rapport, Volksblad, Landbou Weekblad; Zoutnet Tweetalig/Bilingual -Limpopo Provinsie; Die Koerant Afrikaans (onafhanklik aanlyn); Maroelamedia Afrikaans (onafhanklik aanlyn); Die Vryburger Afrikaans - Noord Kaap (onafhanklik ...