Yahoo Poland Wyszukiwanie w Internecie

Search results

  1. 29 maj 2023 · Intensiewe vorme is byvoeglike naamwoorde in die versterkende graad en word dus gebruik om ‘n byvoeglike naamwoord te versterk. ‘n Voorbeeld hiervan is brandarm, wat baie arm beteken. In Afrikaans skryf ons intensiewe vorme altyd vas (as een woord), behalwe by wawyd oop, wawyd wakker, nugter wakker, druk besig en rasend honger.

  2. Wat is intensiewe vorme in Afrikaans? Intensiewe vorme (intensive form) is byvoeglike naamwoorde wat in hul versterkende vorm of graad is. Dit beteken dat hierdie woorde gebruik word om taal in sinne meer lewe en kreatiwiteit te gee, en so ook die taal meer krag te gee.

  3. Intensiewe vorme is woorde wat gebruik word om te beklemtoon hoe baie iets is. Intensiewe vorme word ALTYD as een woord geskryf. Byvoorbeeld: Wanneer iets baie rooi is, is dit bloedrooi.

  4. Intensiewe Vorme - Intensive Forms. welcome to afrikaans.us, the prime resource to learn Afrikaans online for free!

  5. 2 lip 2020 · Intensiewe vorm| Intensiewe vorme explained in English (Intensive form) - Afrikaans FAL#intensiewevorm #Ms Badenhorst #AfrikaansFAL

  6. Intensiewe vorme (of intensiewe adjektiewe) is byvoeglike naamwoorde in die versterkende graad. Dit word gebruik om ‘n sin trefkrag te gee. ‘n Voorbeeld hiervan is brandarm, wat baie arm beteken. In Afrikaans word intensiewe vorme meesal vas geskryf.

  7. In Afrikaans staan daar ʼn groep woorde as intensiewe vorme bekend. Dit sluit woorde soos stokoud, doodnormaal en hondwarm in. Hierdie woorde bied aan ʼn taalgebruiker ʼn manier om sy opinie uit te spreek oor ʼn saak.

  1. Ludzie szukają również